Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeanre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oorslaap vir 'n troue, maar volgende keer sal ek 'n naweek daarvan maak. Baie lekker gebly, wens ons het meer tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommended. Wonderful and very peaceful. Enjoyed the lake and pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vrede, vreugde en stilte! Heerlik dankie! Sal vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne Swanepoel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goed ontvang en het vertrek met goeie herinneringe. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Ten volle toegeruste kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en kalmte vind jy by die Lodge. Kamer was netjies, ruim en skoon. Die kaggel was 'n bonus vir die winter en ook die warm kombers op die bed. Die uitsig oor die dam was ongelooflik en die rustigheid was heerlik. Ete in die restaurant was heerlik en die Spa was wonderlik. Badkamer het aandag nodig aan die stortdeur en padprop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam en spesiaal. Ons het die verblyf baie goed gevind. Die personeel het blomme en sjampanje in ons kamer gesit aangesien ons ons huweliksherdenking die naweek gevier het. Ek wil dit nie na 'n klagte laat klink nie, maar was effe verbaas om uit te vind dat kamer skoonmaakdiens nie ingesluit was by die tarief nie. Julle kan dit in die toekoms miskien net noem by die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gemaklike, skoon verblyf met 'n heerlike restaurant op dieselfde perseel. Baie lekker gebly. Ons sal beslis weer by Lakeside Chalets Hackle Lodge oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie prakties uitgelê. Lekker "cozy" met 'n pragtige uitsig. Pragtige plek! Diens is puik, baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was 'n baie aangename wegbreek naweek! Ons het baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang