Lakeview Cottage
Beskrywing
Hierdie kamer het plek vir 1 tot 2 gaste. Die kamer is toegerus met ingeboude kaste, handdoeke, 'n gerieflike dubbelbed, 'n wonderlike, ontspanne atmosfeer en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Dis naweektariewe (Vrydag tot Sondag). Weeksdagtarief: Enkel is R400. Per persoon wat deel is R350.
Huisreëls
Die gastehuis is selfsorg en ons voorsien tee, koffie, suiker, beddegoed en handdoeke.
Ons beleid is dat niemand anders saam met jou in die huis bespreek sal word nie, dus is die hele huis vir jou uitsluitlike gebruik en jy deel dit glad nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 1 tot 2 gaste. Dit is toegerus met 'n dubbelbed, spieëltafel, ingeboude kaste en eie badkamer met 'n toilet, wasbak en stort oorkant die kamer in die gang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Dis naweektariewe (Vrydag tot Sondag). Weeksdagtarief: Enkel is R400. Per persoon wat deel is R350.
Huisreëls
Die gastehuis is selfsorg en ons voorsien tee, koffie, suiker, beddegoed en handdoeke.
Ons beleid is dat niemand anders saam met jou in die huis bespreek sal word nie, dus is die hele huis vir jou uitsluitlike gebruik en jy deel dit glad nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 1 tot 2 gaste en is die grootste van al ons kamers. Die atmosfeer is knus en die kamer is toegerus met ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Dis naweektariewe (Vrydag tot Sondag). Weeksdagtarief: Enkel is R400. Per persoon wat deel is R350.
Huisreëls
Die gastehuis is selfsorg en ons voorsien tee, koffie, suiker, beddegoed en handdoeke.
Ons beleid is dat niemand anders saam met jou in die huis bespreek sal word nie, dus is die hele huis vir jou uitsluitlike gebruik en jy deel dit glad nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Baobab Road, Cullinan, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang