Successfully reported

Lakeview Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Charmonique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfekte plek vir 'n blaaskans! Baie mooi en rustig. Perfekte plek vir 'n blaaskans! Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Break away from all the rush. Peaceful, fresh air and beautiful views. The cottage was cleaned every day. Thanks to Charlotte who was keeping everything clean and she was always available. Beautiful views from the cottages. We experienced a peaceful rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

My vrou wil weer gaan maar vir die keer 'n week. Dit was 'n lekker rustige kuier met 'n baie mooi uitsig toe die mis opgeklaar het. Die groot tuine is goed versorg. Die huis is netjies. Daar is heelwat plek om te stap op die gronde. Daar is egter nie DSTV nie. Die TV het egter 'n ingeboude DSTV Stream toepassing en ek kon dit dus gebruik. Die TV het ook 'n ingeboude Chrome Cast en jy kan dus van jou slimfoon daarheen stroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese uitsig. 'n Asemrowende uitsig. Eenheid netjies, skoon en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en gerieflik. Goed toegerus. Netjies. Gerieflik met die binnehuis braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly, baie mooi omgewing en die plek was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige, skoon akkommodasie. Heerlike tyd daar deurgebring. Op koue dae kon ons die pragtige uitsig geniet. Naby aan al die aktiwiteite van die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Aangenaam en baie netjies met genoeg geriewe vir prys. Baie lekker en gerieflik. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf - besonderse rustigheid. Pragtige omgewing, ruim gerieflike, veilige huis met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Weereens 'n onvergeetlike ervaring om met die gasheer en gasvrou te deel. Baie lekker gebly! Sal dit weer doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang