Successfully reported
+26

Lakeview Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lakeview Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die plaas, Waterval, and, sowat 6 km vanaf Haenertsburg.

Verblyf bied 'n uitsig oor die Fauconnnier- en Stanford-meer en daar is 2 kothuise, Azalea en Krismisroos, wat albei slaapplek vir 4 het. Azalea beskik oor 1 kamer en daar is slaapbanke in die leefarea. Krismisroos beskik oor 2 kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Elke eenheid het 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die mere en omgewing en braaigeriewe. Elke sitarea het 'n TV met DStv.

Die plaas bied voetslaan, fietsry en visvang. Haenertsburg en die omgewing bied restaurante en verskeie trekpleisters en doendinge, soos fietsry, kloofklim en voetslaanroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charmonique V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte plek vir 'n blaaskans! Baie mooi en rustig. Perfekte plek vir 'n blaaskans! Ons sal vir seker weer kom kuier.
Sep 2025
Corne S
Saam met lewensmaat
5.0
Break away from all the rush. Peaceful, fresh air and beautiful views. The cottage was cleaned every day. Thanks to Charlotte who was k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
My vrou wil weer gaan maar vir die keer 'n week. Dit was 'n lekker rustige kuier met 'n baie mooi uitsig toe die mis opgeklaar het. Die groot tuine is...
Sien meer
Jul 2025
Caren V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese uitsig. 'n Asemrowende uitsig. Eenheid netjies, skoon en rustig op die plaas.
Jul 2025
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Goed toegerus. Netjies. Gerieflik met die binnehuis braai area.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Lakeview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang