Successfully reported

Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maggie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lovely people, lovely place - definitely recommended. Beslis alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike gasvrou en ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak as ek weer in Nelspruit moet oorbly. Netjies, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlike plek. Baie lekker plek. Van die beddens is alhoewel deur geslaap en baie ongemaklik. As dit vervang word, sal dit die perfekte plek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie baie lekker. My tweede keer en sal weer terug gaan. Daar is geen fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Razaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Our hostess was very welcoming. The accommodation was superb - clean and very central indeed! We will definitely stay at Lala Lapa again as it felt like a home away from home. Everything we needed was provided for and even more. Thank you, everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Baie aangenaam. Sein sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Very comfortable. We thoroughly enjoyed our stay. The unit was clean and comfortable with everything we needed. Our hosts were incredibly kind and helpful while still giving us our privacy. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Fantasties! Baie oulike toegeruste plekkie! Alles is mooi skoon en netjies! Elektriese komberse op al die beddens was 'n hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Ons het heerlik gebly. Moderne huisie met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer by Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Heerlik. Dit was 'n voorreg om by Lala Lapa te kuier. Die plekkie is baie netjies en baie keurig gemeubileer met verrassende byvoordele soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eienaars, Darien en Martin het ons welkom laat voel en is twee besonderse mense. Die plekkie is in 'n pragtige tuin en straal 'n rustigheid uit wat dit die moeite werd maak. Ons sal Lala Lapa beslis aanbeveel en verseker weer in die toekoms daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Darien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Kock Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1206, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnNk5KjR9gUID9IiVeCHQEx9SgET8mEC7Dgko2Mr08FEZeGRx9s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 19 De Kock Street Sonheuwel 1206 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48721 30.96718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang