Lala Pansie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Taaibos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lala Pansie is in Stilbaai geleë en bied gemaklike verblyf in 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is net 'n kort entjie van die rivier af en 'n kort rit na die hoofstrand.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, elektriese ketel en eetgerei, asook gratis tee en koffie, asook drinkwater met aankoms. Die kothuis is toegerus met 'n slim-TV met 'n volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra matras kan voorsien word vir 'n kind onder die ouderdom van 12.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkering agter hekke. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Stilbaai is ideaal vir watersport, en daar is baie staproetes in die omgewing. Vir diegene wat belangstel in diepseevisvang, kan u gashere u in kontak bring met van die beste kapteins in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Taaibos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Lala Pansie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Taaibos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang