Lalandi 4
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: First Road, Langstrand, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n dorpshuiskompleks met 'n uitsig oor die see oorkant die strand in Langstrand in Namibië.
Die kothuis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale, sowel as 'n ingeboude braai. Die sitkamer lei na die dek waar gaste lieflike see-uitsigte, skemerkelkies en 'n braai kan geniet.
Daar is ook 'n opwasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Lalandi 4 is sowat 12 km vanaf Swakopmund en Walvisbaai, en die area bied verskeie doendinge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- First Road, Langstrand, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Lalandi 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: First Road, Langstrand, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang