Successfully reported

Lalani Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Mia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik rustig. Pragtige huisie, goed toegerus. Die omgewing is pragtig. Ek het heerlik op die grasperk gesit en 'n boek lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Secram Trading 36 Pty Ltd, Trading As Cash Crusaders Paledi Mall, 2
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Peaceful. It was very peaceful and the animals walking around were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beveel aan. Die kamers is netjies en skoon met alles wat jy nodig het, en die gasvryheid is uitstaande. Ideaal vir ’n stil wegbreek of oornagplek. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Enjoyed our stay. Lovely, clean accommodation in beautiful gardens on a macadamia farm. Ideal for birding, which was our principal activity. A little noisy due to the road nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Pleasant and will definitely visit again. Was only for one night on a business trip but worth it. Cosy chalet with a nice atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pikkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie aangenaam en rustig en stil. Ons was baie vriendelik en hoflik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Herculas was altyd reg om ons te help met inligting oor die omgewing. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius O
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Macadamia paradys. Lalani Lodge is ten volle toegeruste eenhede, geleë tussen reuse macadamia bome. Ryk aan voëls soos die kuifkoptarentaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Pragtige ligging en verblyf. Hercules is 'n goeie gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2019

Pragtige omgewing, sekuriteit goed. 'n Interessante plekkie om te bly. Die huisies is wat ons verwag het. Die tuine is selfs in die koue winter tydens ons besoek, groen en weelderig. Omdat ons vir sake daar was, was daar nie veel tyd om die omgewing te besigtig nie, maar die streek waarin die geleë is, is altyd mooi. Hercules was behulpsaam met dit wat ons aangevra het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2019

Goed geleë op pad na wildtuin. Rustig. Mooi tussen bome. Lekker braaiplek. Als wat benodig word vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, 0929, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj56ZV0zuRqTbOqJUPEB4SRkwKff7PhMlBTA0zsto495WlqOuIM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R524 Levubu 0929 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.057591300516 30.276625156402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang