Successfully reported

Lalapanzi Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Carla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie om te doen in die area. Die verblyf was topklas. Dit was uitstekend! Ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Baie dankie vir wonderlike terugvoer, Carla - ons waardeer dit opreg! Julle is altyd welkom by ons - sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Vanessa

Jeffrey M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Awesome. Excellent. Joyful. Vibrant. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Baie dankie vir julle mooi resensie Ons is so bly julle het die tyd geniet. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Vanessa

Aldene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlike kuier en puik diens. Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis was netjies. Alle geriewe gehad. Vanessa was baie behulpsaam en vriendelik. Colleen was ook fantasties. Sy het vir ons gewag tot laatnag terwyl ons verdwaal het. Baie, baie dankie. Ek gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie Aldene - so bly julle het heerlik gekuier! Lalapanzi Cottage staan reg vir julle volgende besoek. Ons waardeer julle terugvoer opreg. Vriendelike groete

Marion V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Prima uitvalsbasis om uitstapjes te plannen. Geweldige accommodatie met uitzicht op die oceaan. Van alle gemakken voorzien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie vir goeie resensie Marion - ons hoop julle het Suid-Afrika baie geniet! Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Abrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustige en aangename verblyf. Die huis het alles wat ons benodig het, gehad en meer. Dit is rustig en stil. Dit is binne maklike stapafstand van die strand - selfs vir 70-jariges!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Ah Abrie - hoe maak jy nou ons dag! Baie dankie vir wonderlike resensie - ons waardeer opreg. Die huis staan reg vir julle volgende besoek! Vriendelike groete, Lalapanzi Cottage

Shandre P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Sal beslis Lalapanzi aanbeveel. Lalapanzi was wonderlik! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie vir die resensie - ons waardeer dit opreg. Hoop om julle spoedig weer te verwelkom! Groete, Lalapanzi Cottage

Katina S
Kort verblyf Saam met vriende
0.0
Feb 2025

Wonderful, spacious and clean. We will be back. Lovely, clean, spacious, safe, good views and all our needs were met! Colleen was very friendly and attentive!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dear Katina, Thank you so much for your kind feedback on Lalapanzi Cottage. We love knowing our guests enjoyed their stay! Looking forward to welcoming you back. Kind regards.

Elsabe K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker huisie by die see! Lekker sonnige huis met mooi uitsig oor die see. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Hoe wonderlik om te weet julle het heerlik gekuier! Baie dankie vir die tyd geneem om 'n resensie te skryf - ons waardeer dit opreg. Sien julle graag weer hier by ons. Vriendelike groete, Lalapanzi Cottage

Jolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Dit was nie besonders nie, want die netheid en reuk was nie goed nie. Die muf reuk het my by die deur ontmoet toe die deur oopgemaak is, en ons almal het gesukkel met sinusprobleme. Die plek lyk asof dit nooit vars lug kry nie. Die beddegoed was nie vars nie. Die huis het nie 'n vars reuk gehad nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie Jolene vir die terugvoer - ons sal daaraan aandag gee. Ons kan definitief bevestig dat 'n professionele skoonmaakspan die huis skoonmaak voor en na elke besoek; en skoon, vars linne en handdoeke word voor elke besoek besorg.

Andries M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

It was very nice, welcoming and enjoyable place to stay in. The cottage is very clean and next to the sea. Very nice place to visit almost every year. We all really enjoyed the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Ah Andries, thank you for our awesome review. We will welcome you back any time. See soon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394 Road, Mare Nostrum 11 and 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa103d35789f58e21ab950f24eeda163b532bd93911238061ddae582e5389a55a94f729b6afbe89a5ffb4419c66e8a6732195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 PO394 Road Mare Nostrum 11 and 12 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003798226498 23.449859011438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang