Successfully reported

Lalie's House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Edward I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2023

A nice place to stay except for the overall cleanliness. The house is well equipped, the beds were comfortable, but overall the house was not cleaned properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Pragtige huis met heerlike stoepie! Daar is absoluut alles wat jy aan kan dink. Baie skoon, netjies, veilig en besonderse diens. As jy by Lalie's kuier wil jy nerens heen gaan nie! Dit voel soos jou eie tuiste en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Lalie's House
Baie dankie vir die mooi terug voer. Die huis is n verborge skat. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Helga R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2022

Baie lekker. Pragtige huis. Huis is pragtig en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Unie Street, Unie Gewels 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451b0990b422fccdfcae86741b7b81baa0c3107fae9af1a4d39cb5916dca4a9ac4cfd819512f77c686a284bdcf1afd06c017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 16 Unie Street Unie Gewels 4 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9148465 27.4467137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang