Lali's Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
Vanaf
R700R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lali's Guest House is in 'n stil, woonbuurt aan die voet van Platberg in die rustige dorpie Harrismith geleë en bied gerieflike verblyf in 'n pragtige Victoriaanse stylhuis.
Die huis is in die vroeë 1940's gebou met oorspronklike Oregon-dennehoutvloere en 'n regte 'Ouma se sjarme'. Dit is later gebruik as 'n Sendinghuis vir die leraar van die plaaslike NG Kerk. Die gastehuis is ideaal geleë as 'n halfpad tussen Johannesburg en Durban.
Verblyf word gebied in 6 gastekamers wat elk toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, tee, koffie, beskuit, klerekas, lessenaar en 'n en suite-badkamer of 'n stort of bad. Een van die kamers het 'n stort en 'n bad. Elektriese komberse en verwarmers word in elke kamer voorsien, en 2 van die kamers is toegerus vir selfsorg en sluit 'n mini-oond en tweeplaatstoof in.
Die kamers is smaakvol gemeubileer en versier om die atmosfeer van die huis te verbeter. Drie van die kamers lei na die heerlike tuin.
'n Volledige Engelse/Ierse of 'n vegetariese ontbyt word teen 'n ekstra koste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 224
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 86 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Lali's Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang