Successfully reported
+36

Lallapanzi Country Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jorissen Street, Ermelo, 2355, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lallapanzi Country Stay is in Ermelo, Mpumalanga, geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers, gesinne of diegene wat op soek is na 'n oornagplek.

Die eiendom beskik oor 6 dubbelkamers, insluitend 2 rondawels (Leeu en Jagluiperd), 2 buitekamers (Oryx en Impala), en 2 kamers in die hoofhuis (Nyala-kamer en Waterbokkamer). Alle kamers is individueel versier en gemeubileer met óf enkelbeddens óf dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom bied veilige parkering vir gaste se gerief.

Plaaslike besienswaardighede sluit verskeie buitelug- en kulturele aktiwiteite in en om Ermelo in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Louis M
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige verblyf. Waarde vir geld. Baie rustig en dit geniet.
Nov 2024
Rikus J
Gesin met klein kinders
4.6
Skoon en veilige gastehuis. Baie oulike gastehuis.
Jan 2025
Gareth L
4.6
Comfortable overnight stay. It was comfortable accommodation with a friendly host, and the amenities were as described on the website.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Elizabeth Joelle B
4.4
A comfortable overnight stay. Jenny was very friendly and willing to accommodate our requests regarding the toddlers.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Chris B
4.2
Vriendelike ontvangs en al wat ek nodig gehad het teen 'n goeie prys. Baie lekker. My enigste voorbehoud is dat die gordyne nie baie donker was nie - ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Jorissen Street, Ermelo, 2355, Mpumalanga
  • Gaste dink Lallapanzi Country Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jorissen Street, Ermelo, 2355, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dec68c6d83a60276e98cfac6d186a799f666a368ccb0ce94a423adca73a301b9981bbc119edc6ecef83c197e0672a66d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 1 Jorissen Street Ermelo 2355 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.516707680078 29.995870506809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang