Lamberine Vakansieoord
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lamberine Vakansieoord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af.
Gerieflik gemeubileer om tot 4 gaste elk te akkommodeer, sommige van die woonstelle het 2 slaapkamers met 'n badkamer, en 1 van die woonstelle het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet.
Al die woonstelle het toegang tot 'n dek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Die eenhede beskik ook oor veilige parkeerplek op die perseel.
Lambertsbaai bied gaste 'n verskeidenheid opelugrestaurante, en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roetes, asook dolfyn- en walviskyk tussen Augustus en November.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Lamberine
Vakansieoord ...
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 63 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lamberine Vakansieoord het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang