Successfully reported

Lambertshoek Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riekie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike, salige plaaskuier. Wonderlike rustige verblyf. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige cottage. Kan dit 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Excellent. The place was beautiful and the valley was amazing. No light pollution and the hosts were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Baie dankie vir die voorreg om op jul mooi plaas en besondere huisie te kon oorslaap. Alles was net reg. Het ons ook kom groet. Dit is 'n bonus om die eienaars te ontmoet. Lekker rondgestap in die mooi omgewing. Sal selfs langer daar wil tyd spandeer. Sien julle moontlik weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Highly recommended. Stunning location and lovely finishing touches. Hosts went above and beyond. Loved my time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en baie rustig, 'n plek om te ontspan. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie netjies en modern. Ek sal definitief weer soontoe gaan en dit aanbeveel. Dit is lekker stil en baie rustig. Die eienaars is baie nice en is dadelik daar as jy ietsie ekstra nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die diens en die cottage was in 'n baie mooi toestand en dit was baie lekker. Die ligging was goed. Die plek was baie mooi en skoon. Dit was 'n lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi, perfek. Ja, dit was wonderlik. So rustig. Die huis is pragtig binne en buite. Lekker gebraai. Die natuurskoon was ongelooflik. Ons het lekker gaan stap en ook op die plaas gery. Almal op die plaas was so vriendelik. Lekker tee gedrink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great place, warm welcome from hosts. Super clean and had everything we needed. The stay was wonderful - everything was as advertised. The place was easy to find. I also appreciated receiving the necessary information regarding the amenities, etc. the day before. Super clean and tidy. Received a warm welcome. We also needed to check out later and the host was able to accommodate us without any extra charge. Would definitely recommend Lambertshoek Farm Stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zécarlos R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect. Exactly the quiet getaway we needed from the busy big city life. Such a bonus that toilet paper, coffee and sugar were provided. Plus now I'm addicted to Lea Rooibos tea that they also provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onnodig al reeds opmerking gemaak. Baie lekker gebly, netjies en mooi. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R 890 R 668
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Farm Portion 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7421912d0061885dbd67260a9660edb06520ef01ebc39bc63e73e09d49dcd61597214101edf85f4cad4a6c8ff4554c31db38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R668 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Farm Portion 1 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.288863877724 18.753810574934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang