Successfully reported
+72

Lamor Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lamor Guest House is halfpad tussen Gauteng en die Laeveld in die rustige dorpie Middelburg geleë. Met slegs 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe is Lamor Guest House die ideale oornagplek vir alle besoekers aan die bekende Nasionale Krugerwildtuin en ander Laeveld- en Panoramaroete-besienswaardighede.

Lamor Gastehuis is huislik en luuks en naby alle geriewe in Middelburg en is jou "Home away from Home". Ons streef daarna om vriendelike diens en gasvryheid aan jou te bied wat jou keer op keer sal laat terugkom.

Met al die myne rondom Middelburg, is Lamor Gastehuis ook ideaal geleë vir konsultante en verteenwoordigers wat die mynbedryf bedien. Die kamers bied ook genoeg lessenaarspasie vir die hardwerkende sakepersoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Juanita L
5.0
Altyd 'n plesier! Dis nou al die 3de keer wat ek gebruik maak van Lamor Gastehuis. Alles is net so presies, skoon en gemaklik. Die atmosfeer is huisli...
Sien meer
Jun 2025
Anneret R
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Die verblyf was perfek. Diens was uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Jun 2025
Odette J
Saam met vriende
5.0
Skitterend. Baie lekker huislike atmosfeer.
Apr 2025
Yolandé R
5.0
Dit was heerlik! Ek sal weer daar gaan bly. Dit was heerlik soos altyd. Ek kom weer!
Feb 2025
Deon C
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster, puik. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die eienaar is vir seker ingestel op die behoeftes van haar gaste. As gas het jy gevoel soos 'n koning. ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janitia/Dewetia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Lamor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang