Successfully reported

Magic TiPi at Lancewood

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Brink V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pragtig, in die natuur. Ek wou nie huistoe gaan nie, te mooi, rustig en lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Hi Brink, Thanks so much. Excellent to read you felt so at home, you didn't want to leave Regards, Andre and Jackie

Monniek F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike stil paar dae. Skoon netjiese kamp. Het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Baie dankie. We really appreciate your 5-star review. We enjoyed hosting your family and look forward to seeing you again.

Daneele C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Prettige ervaring. Baie dankie, ons gesin het 'n heerlike kuier gehad en unieke ervaring by Tipi tente! Prettig met die gesin, pyl en boog het die kuier afgerond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig en stil, asemrowende landskappe. Baie aangename verblyf saam my gesin in 'n lieflike en rustige omgewing. Al die basiese behoeftes is voorsien, en die Tipi's is 'n buitengewone ervaring. Kommunikasie vanaf die bestuur was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Hello Heinrich, dankie vir jou boodskap en die amazing review. Dit is 'n plesier om te lees julle het 'n ontspannende en stil ervaring gehad en die ongewone TiPi experience geniet. Groete, tot volgende keer. Jackie

Alan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great place to switch off and recharge. We thoroughly enjoyed our stay at Magic TiPi. It was clean and well appointed with everything one needs. The lack of cell reception was so welcome and helped to switch off. The open-air shower was awesome and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Thanks for the 5 out of 5 star review, Alan. It was a pleasure to host you and your family at the TiPi's. Sounds like you loved the 'living close to nature' experience. All the best, kind regards. Jackie and Andre

Colm H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Fantastic Fun teepee tents in a beautiful setting. The kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Excellent to hear you had a good TiPi experience with your family. Look forward to seeing you again.

Kuaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Stil, rustig. Baie mooi. Fantastiese staproetes, asemrowende uitsig. Rustig en perfek vir 'n bietjie ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2021

Tranquil and peaceful. Great family getaway, beautiful environment, perfect to build relationships and experience new memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Dear Shaun Thank you for your review of your experience at Magic TiPi camp at Assegai Rest. We are so pleased to read your family enjoyed their stay and created great new memories. Kind regards Jackie and Andre

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Asemrowend! Ek wil oor en oor hiernatoe gaan. Rustigheid, afskakel, net wees, ontspan, natuur, privaatheid, wat meer wil mens hê. Awesomeness is 'n understatement. Ons het heerlik gekuier en gaan definitief weer. Hier herlaai jy weer. Hierdie Tipi tente is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Good day Louise, Wow, thank you so much for your review. We are always so happy that our guests enjoy our space at the TiPi camps. It was a pleasure to host you. Thank you Jackie and Andre

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Fantastic idea, great setup and off the beaten track although close to Robertson. Great short getaway destination, very cold in winter but quiet and retracted. Awesome to recharge for a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 445
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 445
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 445
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c3979817c71baca5abba0888fc9bdfd018b5e721177e98bf2db0b20510bc83e1bceb96f287b98babdcc6cc000e569b63a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 445 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.775959606118 19.981962221742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang