Successfully reported
+12

Magic TiPi at Lancewood

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 445 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Magic TiPi at Lancewood is op Assegai Rest Plaas aan die voet van die Langeberge in die wynvallei-gebied van Robertson. Die plaas is naby die dorp vir aktiwiteite, restaurante en wynlandgoedere.

Daar is 1 Teepee-tent in 'n omheinde tuinarea. Die tent het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, en 'n klein kinderbedjie, wat 4 of 5 huisves. Daar is 'n privaat oop-stort, en by die ablusieblokke het elke kamp 2 badkamers met toilette en 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n sonkrag-yskas en tweeplaatstoof met 'n ketel. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk af, en 'n kombinasie van sonkrag vir die beligting, sowel as sonkrag en gas vir warm water word gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

5

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brink V
Saam met vriende
5.0
Pragtig, in die natuur. Ek wou nie huistoe gaan nie, te mooi, rustig en lekker daar.
Jul 2025
Monniek F
Gesin met tieners
5.0
Heerlike stil paar dae. Skoon netjiese kamp. Het die stilte geniet.
Apr 2025
Daneele C
Gesin met tieners
5.0
Prettige ervaring. Baie dankie, ons gesin het 'n heerlike kuier gehad en unieke ervaring by Tipi tente! Prettig met die gesin, pyl en boog het die kui...
Sien meer
Sep 2024
Heinrich S
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stil, asemrowende landskappe. Baie aangename verblyf saam my gesin in 'n lieflike en rustige omgewing. Al die basiese behoeftes is voorsien,...
Sien meer
Sep 2024
Alan P
Gesin met klein kinders
5.0
Great place to switch off and recharge. We thoroughly enjoyed our stay at Magic TiPi. It was clean and well appointed with everything o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Assegai Rest Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magic TiPi at Lancewood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 445
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 445
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 445
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c3979817c71baca5abba0888fc9bdfd018b5e721177e98bf2db0b20510bc83e1bceb96f287b98babdcc6cc000e569b63a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 445 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.775959606118 19.981962221742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang