Successfully reported
+101

Land's Edge on Cinneraria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Land's Edge on Cinneraria, geleë in die kusdorpie Struisbaai, is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied, en dit is ideaal vir die hele gesin, vriende of solo-verkenners wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek binne maklike bereik van die strand.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte eenhede, almal met privaat badkamers. Hierdie eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange.

Al die eenhede bied 'n leefarea met 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir 'n piekniek en die braai-areas is ideaal vir kuier. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, bergfietsry, verskeie restaurante en voetslaanroetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Struisbaai op hande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Land's Edge on Cinneraria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f9eb246e97f851806360b73b78d19d5989ea4bfe43aac0cf6ba78cfb6170444b38c138d15671229ad9fb56143385c2537e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 21 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8025732 20.0523321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang