Successfully reported
+23

Lands End Kenton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Lands End, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lands End Kenton is 'n lieflike selfsorg-strandhuis in Kenton-on-Sea, 100 m vanaf die strand. Geniet pragtige sonsondergange vanaf die dek wat oor die Boesmansrivier kyk.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gaste-toilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n basiese DStv-pakket. Die huis het ook 'n kaggel vir koue wintersaande. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met meubels en 'n braai-area.

Daar is geen WiFi op die perseel nie.

Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Rook is verbode in die huis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Lands End, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lands End Kenton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Lands End, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43e486a9c44c6ba3e7b18dc5cb65aa463d9d8163b57da4d51829c6415861041d61c1d738b55e81f9d92153625f881e856ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 1 Lands End Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.690716191648 26.6686137413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang