Successfully reported
+87

Landy's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Landy's Guest House bied gehalteverblyf in die klein dorpie Aliwal-Noord, geleë in die Oos-Kaap. Die dorp, wat op die oewer van die Oranjerivier skuil, spog met 2 warm minerale bronne en historiese besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 goed ingerigte gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging. Bykomende geriewe in die slaapkamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, DStv, yskassie en mikrogolf in.

'n Binneswembad bied gaste broodnodige verligting op die warm somersdae terwyl 'n gemeenskaplike eetarea, gratis WiFi, kringtelevisiekameras en veilige parkeerplek beskikbaar is.

Besoekers kan die museums, koffiewinkels of restaurante, warm minerale bronne en natuurlike besienswaardighede in die omgewing verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Landy's Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVt067TeLwKuMiU3LXp2CfPRDwzbK7cMhDc5UPKiwWnlLlN8cDP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Myburgh Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -30.691788432224 26.707720756531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang