Successfully reported

Lanes Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alta J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Hannes was baie behulpsaam, met raad en ander hulp. Ons het werklik tuis gevoel. Ons 3 volwassenes en 1 tiener was baie tevrede met die Kothuis. Het dit bespreek omdat ons netbalverpligtinge gehad het by D F Malan Hoërskool wat net om die draai is. Dit is 'n ruim en goed beplande eenheid. Ook 'n baie veilige en stil buurt en was heerlik om sommer te stap waar al die netbalwedstryde gespeel was. Julie is maar koud in Kaap, maar ons was knus gewees met die binnebraai en gasverwarmer. Ons het niks nodig gehad, geriewe was goed en skoon. Wasmasjien was 'n groot hulp met wasgoed van netbalspeelster. Ook goed geleë om vinnig in die middestad en elders te kom waar ons vele plekke besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-Ayn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Clean, safe and very accommodating. Absolutely brilliant. The unit is clean, safe and has everything you need. Hannes was very accommodating and assisted us where we needed assistance. I highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Altesaam ’n wonderlike plek vir kort- én langtermynverblyf! Ek beveel Lanes Cottage met volle vertroue aan! Die woonstel is netjies, gerieflik en toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf. Indien jy iets sou benodig, is Hannes altyd vriendelik en gereed om te help. ’n Groot pluspunt is die veilige parkering, wat gemoedsrus bied. Omdat ons vir ’n lang tydperk hier gebly het, was dit vir my ook besonders lekker dat die kinders die voorreg gehad het om op ’n groot erf te speel en hul energie uit te leef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Nice and cosy. Very clean and fine! A very cosy place. Nice and warm beds (in winter).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olianda Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

The host, Hannes was friendly and made sure we were comfortable. Comfortable and great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie dankie dat ons in julle oulike woonstel kon bly. Ons is gewoond aan alles saamry, veral wanneer ons reis vir die kinders se sport, maar julle het aan alles gedink en die woonstel is so goed toegerus. Volgende keer bring ons net ons klere saam. In 'n vreemde omgewing het ons 100% veilig gevoel en julle was so gasvry en tegemoetkomend. Ons sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneuqueline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Het dit baie geniet. Sal beslis weer gebruik maak van die cottage. Dankie vir die gasvryheid en openlike gesindheid. Atmosfeer was lig en positief. Almal het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 15th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb247c1e18e76e2ac12455abc53e664f94dd58300db93253210e6d2238a2d5e0d5267645c4aa4b20efc08e0a1b30eb0a3e392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 14 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8914846 18.6234309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang