Lang Street Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Lang Street, Grootbrak Kommersieel en Woonstelle Unit 7, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langstraat Woonstel is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bergsig, Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie in die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 2.5 km weg. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in visvang, swem, besienswaardighede, en ziplining en valskermspring in Mosselbaai. George-lughawe is ongeveer 20 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 63 Lang Street, Grootbrak Kommersieel en Woonstelle Unit 7, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Lang Street, Grootbrak Kommersieel en Woonstelle Unit 7, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang