Successfully reported
+16

Langa Langa On the Mountain Bend

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Troutwaters Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langa Langa On the Mountain Bend bied gasteverblyf en is in die Groter Tzaneen-omgewing geleë, sowat 8 km vanaf sentraal Haenertsburg. Die eiendom bied asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en vallei en is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede kan verken.

Akkommodasie by Langa Langa On the Mountain Bend bestaan uit 2 soortgelyke versierde woonstelle wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer; 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-toestelle soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster; en 'n klein leefarea. Elke eenheid het ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Goodwill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34 Troutwaters Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Langa Langa On the Mountain Bend het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Troutwaters Farm, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2faad010fbd4ae65cc65eb9132fb8df3cd6bafb0deb7768f8b55f6336935ec9fc05221387bb09ab5db92cdc667620e41a8a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 34 Troutwaters Farm Haenertsburg 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.899792241702 29.992952112192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang