Langbeentjie Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langbeentjie Inn beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en is in Protea Village in Brackenfell. Die eiendom bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede in Kaapstad.
Beide rustieke oopplan-eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en die eenheid is naby verskeie restaurante en winkelsentrums in Protea Village en die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Langbeentjie Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang