Successfully reported

Langebaan Anchor's Down

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Delene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig. Ja, baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing stay! Our stay was amazing. The host is a true gem and made our stay extra special. The cottage is centrally located in Langebaan. We felt safe and it was nice to have a fenced courtyard for our fur kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ja, ek het baie lekker daar gebly. Dit is 'n baie rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Was baie rustig, veilig en sentraal geleë. Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is sentraal en naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Relaxing & perfect. It was very relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril A
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Pleasant and relaxing stay. Adele is a superb hostess. Adele is a superb hostess who is very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil D
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Super. It was a nice breakaway. Far from the madding crowd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle C
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Was heerlik. Ons het dit geweldig geniet. Eienaars baie vriendelik. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enelga J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld! Die verblyf is goeie waarde vir geld. Die gasvrou is baie accommodating en 'n lieflike mens. Ons het met 3 honde gekuier en sy het hulle met ope arms verwelkom. Die WiFi is great en ook die TV met vol DSTV het die kinders lekker besig gehou! Daar is 'n wasmasjien in die badkamer wat ook 'n lekker ding is vir langer kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Waarde vir geld en privaat. Heerlik stil in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Bogey Boulevard, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ba02dae84c8b44858d11362e15d00d7079a917479da133c427f0cbcd6c21c540ce1b3e2de6636ecdcfff7a52e8d6c5ff3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 69 5 1 5 39 Bogey Boulevard Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.079941715075 18.042666036211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang