Lagoon View Villa
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Sandvygie Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R3 060 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lagoon View Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Langebaan. Hierdie huis is 1,1 km vanaf die Langebaan-seiljagklub geleë.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Op die onderste verdieping is daar 'n kuierarea met 'n TV waarop gaste by hulle eie DStv- of Netflix-rekeninge kan inteken.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n gastetoilet, 'n omheinde tuin en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met ruimte vir 'n sleepwa of 'n boot.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 129
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Sandvygie Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon View Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Sandvygie Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang