Successfully reported
+20

Langebaan Luxe Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kersbos Crescent, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Langebaan Luxe Stay is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Mykonos, Langebaan. Ideaal vir gesinne of klein groepies, bied dit 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word, die pragtige strandmeer kan geniet en die ontspanne kusleefstyl kan ervaar.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed bevat. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n bad en stort toegerus is. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en opwaskamer, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n slim-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan buite in die tuin ontspan. Veilige oprit en dubbelmotorhuisparkering is beskikbaar. Die eiendom is gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, insluitend die skilderagtige Langebaan-strandmeer, ongerepte strande, winkels, restaurante en kafees. Buitelug-entoesiaste sal nabygeleë watersport, natuurreservate en skilderagtige stap- of fietsroetes waardeer, wat dit 'n ideale plek maak vir beide ontspanning en avontuur.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 20 Kersbos Crescent, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kersbos Crescent, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64baff10379c02ac0bc0bd04313d85b95ed2d1efb23cb1f1214c178ce3a7ba4a0351f1edbe9674c16d064ce40d1bf2929e1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5) 20 Kersbos Crescent Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.045395075365 18.046025115467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang