Langebaan Stay Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 237 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langebaan Stay Guest House is 'n lieflike gastehuis in Langebaan en dien as 'n uitstekende basis om die dorp en die vele besienswaardighede van die Weskus te verken.
Verblyf word in 6 kamers, wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het, gebied. Die kamers het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer het 'n TV met stroomdienste, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Deluxe Family-kamer het 'n kombuis wat met selfsorggeriewe toegerus is. Elke kamer lei na 'n stoep met sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea en 'n balkon met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Stay Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang