Successfully reported

Langekuil Kothuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Linda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Onvergeetlik. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Dankie Linda, kom kuier weer.

Morris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Excellent, peaceful, and relaxing. A great place away from the city to rekindle the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Kom kuier gerus weer

Tania B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Stoep-kuiers vir elke seisoen. Lafenis vir die siel is wat ons ervaar het! Dit tydens 'n langnaweek waar ons al 4 seisoene gehad het! Ons viervoet kind het dit net so baie geniet! Met ons aankoms was daar heerlike bederfies: wyn, sjokolades, granate. Beurtkrag het ons nie gepla nie, want die stoep met sy groot braai was waar ons die meeste van ons tyd het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Hello Tania, kom kuier gerus weer.

Werner L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Net soos hier bo. Ons het baie lekker gekuier. Die huise was goed ingerig en die oop vuurmaakplek binne was heerlik. Daar is wel WiFi, maar geen internet nie. Ook 'n TV, maar net DVD's om te kyk. So ons kon nie die rugby kyk nie. Maar behalwe vir dit het ons die kuier op die plaas baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Kom kuier gerus weer.

Jienie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Sal graag weer in die somer wil gaan kuier. Ons het lekker gebly, 'n pragtige uitsig oor die rivier. Volledig toegeruste kombuis. Skoon en netjies. Hulle het moeite gedoen met klein verrassinkies oral. Net 'n paar dinge om van bewus te wees: Daar is WiFi, maar geen internet. Nie veel stapplek nie. Dit was koud in die huisie, maar die kaggel en paneelverwarmers het gehelp. Ons gasheer was per WhatsApp in verbinding, en baie gaaf en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ntobeko N
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Very enjoyable. Work team. Very enjoyable. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tereza M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Rest for the soul. We loved the quiet and peaceful location and spent most of our time on the stoep enjoying the surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Julle moet weer kom kuier.

Alicia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Goeie oornag akkommodasie, maar nie geskik vir klein kinders nie. Ek sal hierdie plek aanbeveel vir mense wat oornag akkommodasie nodig het vir 'n aand of twee, maar dit is glad nie geskik vir 'n gesin met klein kinders nie. Die plek is baie beknop en daar is geen doendinge op die plaas nie. Daar is geen werkspasie in die kombuis nie en die mop en besem staan sommer so langs die wasbak / werkstafel. Die stortgordyn is onbruikbaar en dus raak die vloer sopnat. Die beligting in die plek is aaklig! Die beddens was baie gemaklik, die beddegoed van goeie kwaliteit en die handdoeke aanvaarbaar. Die kombuistoebehore was puik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Jammer, Alicia, oor jou ervaring.

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing, peaceful and tranquil. We needed peace and tranquility so badly after an extremely hectic year. And that was exactly what we got here. Peaceful surroundings with the wind blowing through the trees were mind-blowing. A huge braai and amazing kuier stoep were the best. The rusks, wine and extra treats were such a treat and unexpected. Our dogs were in heaven with ample space to play and investigate. Thank you, Karlien, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Cosy and comfortable. We have enjoyed it. We have enjoyed our stay. I will definitely book it again and recommend friends. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Langekuil Kothuis
Please call again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Langekuil, Off the R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang