Successfully reported
+14

Langekuil Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Langekuil, Off the R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon en bied selfsorgverblyf.

Die kothuis het 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude braai en die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler.

Die kothuis lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai.
WiFi is beskikbaar.

Langekuil Kothuis is slegs 8 km vanaf die Oudekraal-venue.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Linda H
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik. Sal dit aanbeveel.
Jun 2024
Morris P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Excellent, peaceful, and relaxing. A great place away from the city to rekindle the soul.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Tania B
5.0
Stoep-kuiers vir elke seisoen. Lafenis vir die siel is wat ons ervaar het! Dit tydens 'n langnaweek waar ons al 4 seisoene gehad het! Ons viervoet kin...
Sien meer
Mrt 2024
Werner L
Gesin met tieners
4.8
Net soos hier bo. Ons het baie lekker gekuier. Die huise was goed ingerig en die oop vuurmaakplek binne was heerlik. Daar is wel WiFi, maar geen inter...
Sien meer
Aug 2025
Jienie H
Gesin met tieners
4.6
Sal graag weer in die somer wil gaan kuier. Ons het lekker gebly, 'n pragtige uitsig oor die rivier. Volledig toegeruste kombuis. Skoon en netjies. Hu...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Langekuil, Off the R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langekuil Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Langekuil, Off the R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang