Successfully reported
+58

Langenhoven Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Ocean View Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Langenhoven Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Hondeklipbaai. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige see-toevlugsoord weg van die bedrywige stad en is net 500 m van die strand af.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste (6 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo (die boonste bed is nie geskik vir 'n volwassene nie). Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, drieplaatstoof, mikrogolfoond, toonbank met stoele en 'n waskamer met 'n yskas-vrieskas, en stofsuier. Vadoeke, skottelgoedseep en toiletpapier word voorsien. Die braairooster is in die waskamer.

Die beskutte patio beskik oor 'n braai-area en 'n buite-etenstafel met 8 stoele word ook voorsien. Ingeboude sowel as vrystaande braaigeriewe is beskikbaar. Hondeklipbaai het geen inkopiegeriewe nie.

Gaste moet asseblief drinkwater saambring en word ook aangeraai om brandstof sowel as voorrade by die dorpie Garies, Vredendal of Springbok aan te vul voordat hulle na Hondeklipbaai gaan.

Neem asseblief kennis dat Hondeklipbaai van tyd tot tyd waterkrisisse het en op sulke tye word water streng slegs vir huishoudelike take toegelaat en nie vir die wasgoed nie. Die huis het 'n tenk wat op sulke tye water voorsien het.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Diane S
Saam met vriende
5.0
Weskus hartlikheid. Ons gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ons hartlik verwelkom en gereeld seker gemaak dat ons veilig is en alles nod...
Sien meer
Aug 2025
Christina V
Gesin met tieners
5.0
Tranquil escape. It was absolutely lovely staying at Langenhoven Cottage. The house had everything you could think of and more. Thank y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Johan G
Saam met vriende
4.8
Uitstekend. Het baie lekker gebly. Die geriewe was netjies en skoon, en het alles wat nodig is.
Apr 2024
Theo P
Saam met vriende
4.6
Wow wow wow, sal weer gaan. As jy in ry by Hondeklip, dan dink wat het my besiel. Maar dan begin jy die mooi raak sien. Min foon is wat lekker is. En ...
Sien meer
Jan 2024
Elise L
Saam met vriende
4.4
The cottage was nice, but we did not have electricity by the second day. The cottage itself was very comfortable, clean and spacious. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 399 Ocean View Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Langenhoven Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Ocean View Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAvTihjPSZohuI4yjsOVSAtYyHTkwftYsfJHJWH6qlQM0xPXms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 399 Ocean View Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.320043851932 17.276253472561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang