Langhuis Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Langhuis Gastehuis is die ideale oornag-opsie vir gaste wat wil rus, aangesien dit in 'n stil area van Loeriesfontein geleë is. Dit kan ook 'n goeie opsie wees vir gaste wat die seisoenale blomme in die Noord-Kaap wil besigtig.
Dié gastehuis het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n keuse tussen 3 gastekamers. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 eenhede elk 2 enkelbeddens het. Al drie eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die eenheid sluit 'n koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die eerste eenheid het 'n privaat kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die tweede en eerste eenhede skakel aanmekaar en kan saam bespreek word.
Buite die eenhede is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie is. Al die gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Langhuis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang