Successfully reported

Langstrand Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie, baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Floors
Langstrand Self-Catering
Dankie. Jul is baie welkom.

Petra K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige plek. Wat 'n besonderse plek. Ons het ons verblyf baie geniet, dit is baie goed geleë met die mooiste uitsigte! Hulle het ons akkommodeer met 'n dadelike bespreking, ons is baie dankbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker ligging met see uitsig. Baie goeie see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Stunning views. Everything was above and beyond what we expected. Very neat and clean. You can just come with your suitcases, everything else is provided for. Will definitely return with our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Floors
Langstrand Self-Catering
Thank you, Elmarie. We would love to host you again. Kind regards.

Etienne K
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlik, beste, besonders, ongelooflike. Dit was my lekkerste beste verblyf nog ooit, ek sal enige iemand voorstel om hier te kom bly, die ondervinding was fantasties gewees, en ek sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is hartseer om weer uit te beweeg, want jy raak so vasgevang in jou eie gemak, waar jy van alles vergeet en net geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Floors Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7A Swakop Crescent, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966dea756d348f73a6b15b798cc540cc02676033748535781baba35fe2661f9564dc3fb17ac428ddd49ab69ac016c1317aeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 7A Swakop Crescent Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.819469859296 14.542599330619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang