Successfully reported
+15

Langstrand Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7A Swakop Crescent, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Langstrand Self-Catering is 'n vakansiehuis ideaal vir 'n gesin wat in Langstrand in Walvisbaai, Namibië, geleë is en met pragtige strand- en see-uitsigte spog.

Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en addisionele enkelbeddens vir die kinders. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 12 waarom gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het ook toegang tot WiFi.

Buite kan gaste lekker braai en die see-uitsig vanaf die stoep of balkonne bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie, baie lekker gekuier.
Sep 2025
Petra K
5.0
Pragtige plek. Wat 'n besonderse plek. Ons het ons verblyf baie geniet, dit is baie goed geleë met die mooiste uitsigte! Hulle het ons akkommodeer met...
Sien meer
Apr 2025
Johan S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker ligging met see uitsig. Baie goeie see uitsig.
Des 2024
Etienne K
5.0
Wonderlik, beste, besonders, ongelooflike. Dit was my lekkerste beste verblyf nog ooit, ek sal enige iemand voorstel om hier te kom bly, die ondervind...
Sien meer
Aug 2024
Elmarie C
Gesin met klein kinders
4.8
Stunning views. Everything was above and beyond what we expected. Very neat and clean. You can just come with your suitcases, everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Floors Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7A Swakop Crescent, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink Langstrand Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7A Swakop Crescent, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966dea756d348f73a6b15b798cc540cc02676033748535781baba35fe2661f9564dc3fb17ac428ddd49ab69ac016c1317aeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 7A Swakop Crescent Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.819469859296 14.542599330619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang