Lannes Studios @ Sunnymeade Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lannes Studios @ Sunnymeade Guest House is in Heuwelkruin in Knysna en bied 'n uitsig oor die asemrowende Knysna-strandmeer. Dit bied heerlike oornagverblyf en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Daar is 2 ateljees met slaapplek vir 2 gaste elk op dieselfde perseel as apart-verhuurde vakansiewoonstelle. Elke ateljee beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke ateljee se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie ateljees het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in elke woonstel.
Elke ateljee lei na 'n gedeelde omheinde stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Alle gaste het volle toegang tot die groot tuin en uitnodigende swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lannes Studios @ Sunnymeade Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang