Lantern Self-catering Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Buitenkant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lantern Self-catering Cottages bied verblyf in 2 selfsorgkothuise en 'n kamer wat vas aan die huis is, die Anneks, in 'n welige tuin in Swellendam. Die eiendom is sowat 800 m van die middedorp af en is omring deur restaurante, museums, gholfbane, voetslaanroetes, bergfietsroetes, die Bontebok Natuurreservaat, Marloth Natuurreservaat en die lekker strande van De Hoop en Witsand.
Die 2 kothuise is die Karoo Kothuis en die Thatched Kothuis en het elk 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea met als wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. WiFi is by die Thatched Kothuis en Annex beskikbaar.
Die Annex is 'n privaat oopplan-kamer wat grens aan die hoofhuis en dit is nie toegerus vir selfsorg nie maar beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n groot trampolien met 'n net, en 'n houtvuurwarmbad vir gaste in die grasdakeenheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gabriela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 49 Buitenkant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Lantern Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Buitenkant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang