Laola Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Laola Guesthouse is in Upington en is die ideale wintervakansiebestemming op die hoofroetes na Namibië.
Verblyf word in 'n dubbelkamer, verskeie enkelkamers en 'n selfsorgeenheid gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
'n Heerlike ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Upington is 'n gewilde bestemming met aktiwiteite soos bootvaart, visvang, gholfspeel en waterski. Al die wynliefhebbers kan die dag by die Oranjerivier Wynkelders spandeer. Die Eiland ("The Island"), Spitskop Natuurreservaat, Kgalagadi Oorgrenspark, Kalahari Kuierfees, die Rosyntjiefees en die SA Dried Fruit Co. jaarlikse driekamp is almal gewilde besienswaardighede en byeenkomste in Upington.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Laola Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Rand Street, Upington Extension, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang