Successfully reported
+42

Lapa Lange Game Lodge

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the M29, 35 km east of Mariental, Mariental, Hardap
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lapa Lange Game Lodge is op 'n plaas 35 km oos van die dorp Mariental geleë. Die lodge word omring deur die majestueuse skoonheid van suidelike Namibië.

Verblyf by Lapa Lange Game Lodge bied 'n wye verskeidenheid verblyfopsies. Gaste kan kies uit 'n vrystaande chalet, luukse suite of struktuurtente.

Daar is 7 goed ingerigte chalets rondom die watergat, 6 Superior Chalets en 1 Executive Villa met sy eie privaat Jacuzzi. Daar is ook 18 suites, elk met sy eie privaat patio of balkon.

Die kombuis gebruik plaaslike produkte om skouspelagtige buffet-ontbyt, middagete en aandete, sowel as 'n wye verskeidenheid wildsvleis, voor te sit. Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, konferensiefasiliteite en veilige parkering. Wildritte, jagluiperdvoedings, staproetes en spa-behandelings is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ilene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the M29, 35 km east of Mariental, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Lapa Lange Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the M29, 35 km east of Mariental, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtHY0m9llDjnYCXZn8DqMPCUYvDCAVpEOESypFGqhhKx47y93u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Off the M29 35 km east of Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.805814675507 18.188984531769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang