Successfully reported
+54

Lapalosa Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lapalose Lodge bied luukse verblyf in 'n ontspannende atmosfeer en met uitsonderlike geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in die Gauteng provinsie van Suid-Afrika geleë.

Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Met die wye verskeidenheid kamers wat ons bied, is ons ideaal vir enkellopendes, paartjies en gesinne of groepe mense. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, verwarming, yskassie, haardroër, koffie- en teegeriewe. Die gastehuisterrein beskik oor 'n swem- en 'n speelarea vir kinders.

Alhoewel die omgewing jou laat voel jy is kilometers ver van die stad af, is Lapalosa Lodge enkele minute van die hoofwinkelsentrum, snelweë, Unitas-hospitaal en Sportpark af.

Neem asseblief kennis dat die gebalanseerde betaling met aankoms aan die instansie betaal moet word voordat jy jou kamersleutel ontvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Juanita S
5.0
Baie rustig en ontspannend. Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer. Heerlik. Net jammer my tyd daar was net te kort.
Mei 2025
Christopher K
5.0
Good location, helpful staff, and laundry is included. Nicely located, secure location and helpful staff. They also do laundry free of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Carla D
5.0
Heerlike, stil en netjiese oorslaapgeriewe. Ek was so vriendelik en behulpsaam ontvang. Die plek is so stil en rustig dat ek amper uitklok tyd gemis h...
Sien meer
Okt 2024
Petro D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag verblyf. Perfekte oornag verblyf vir 'n funksie wat ons in die omgewing bygewoon het.
Aug 2024
Riaan W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly acceptable. Affordable, safe and comfortable accommodation for a quick weekend trip, with friendly and engaging staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
  • Gaste dink Lapalosa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 248A Glover Avenue, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTM2MTVhLWRkMjYtNDdjOC05M2MwLTdkNjk4M2RjYjQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang