Successfully reported
+38

Lapeng Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 26, Farm Wildebeestkraal, On the R37 between Lydenburg and Steelpoort, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lapeng Guest Lodge is in Burgersfort langs die R37 tussen Lydenburg en Steelpoort. Gaste kan die rustigheid van die omgewing geniet.

Lapeng beskik oor 7 eenhede en bied verblyf aan 14 gaste. Die eenhede sluit die Standaardkamers, Deluxe-kamers en die Executive-kamers in. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n badkamer wat of 'n bad of 'n stort het. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en stoep.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, kroeg, wasgoeddiens, gimnasium, restaurant op die perseel en konferensie-geriewe in.

Lapeng is nie 'n vakansiebestemming nie, maar eerder 'n rustige, veilige en skoon bestemming vir sakereisigers en in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gertjie D
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker die moeite werd. Baie mooi, skoon en gerieflik!
Jul 2025
Morkel E
Besigheidsreis
5.0
Vinnige besigheidsreis. Ja, netjies en goeie restaurant.
Mei 2025
Charl R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon, netjies en dit is duidelik hulle doen gereeld onderhoud en...
Sien meer
Jan 2025
Jacques C
Saam met vriende
5.0
Very pleased. Wonderful visit, friendly service, very neat and quiet, beautiful location, will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jacobus Engenatius L
Besigheidsreis
5.0
We'll see you again! Great stay! Well done to the kitchen staff - we had breakfast and dinner, and it was very well prepared!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 26, Farm Wildebeestkraal, On the R37 between Lydenburg and Steelpoort, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Gaste dink Lapeng Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 26, Farm Wildebeestkraal, On the R37 between Lydenburg and Steelpoort, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NWZmYjFhLTM3MTQtNGY2Mi04NGQ4LTNkYTJjNmY0OTdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Portion 26, Farm Wildebeestkraal On the R37 between Lydenburg and Steelpoort 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.786322427338 30.308842150794
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang