Lapologa at Kruger
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lapologa at Kruger bied B&B-verblyf in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal geleë, minder as 2 km van die middedorp af en minder as 3 km van die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin af.
Verblyf word in 6 uniek versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, uitsuigwaaiers, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Aandete kan ook vooraf bestel word. Die gastehuis bied 'n klein gaste-sitkamer, plonspoel, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek op die perseel.
Lapologa at Kruger is lekker naby winkels, kroeë, restaurante en ander geriewe in die dorp geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Raesibe Granny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang