Successfully reported
+43

Lapologa at Kruger

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lapologa at Kruger bied B&B en is in Phalaborwa geleë. Die gastehuis is ideaal geleë binne 2 km vanaf die middedorp en binne 3 km vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.

Verblyf by Lapologa by Kruger bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, afzuigwaaiers, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is by die tariewe ingesluit en word in die eetarea bedien, waar aandete ook vooraf gereël kan word. Die gastehuis bied 'n klein gastesitkamer, plonspoel, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie.

Lapologa at Kruger is ideaal geleë naby winkels, kroeë, restaurante en ander geriewe in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Raesibe Granny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Park Street, Phalaborwa, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb209e22dd7a951a3ced09d0bb3870937965feb6a57bccf99d8609ba7bae5ac7ea3473757a60b46b0d82de8d1ab1242cbfdd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 9 Park Street Phalaborwa 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.956016 31.146013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang