Successfully reported

LaPumba

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeiedag. Ons het baie lekker gebly vanaf 19 - 22 September 2025. Ja, baie dankie. Was ongelooflik skoon en netjies en baie mooi. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike verblyf. Die diere is baie mooi en ons het elke oomblik dit geniet om die mooi skepping te aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tess D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Clean, a great experience and awesome facilities. Our stay was amazing. Great place for families and a great overall experience getting to feed animals in nature. The facilities were clean, cosy and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

The ratings seem almost unreal. I even called the website. We really enjoyed our stay; the ratings are spot on. Worth every cent and recommended for any groups or families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie rus vir die siel. Die plek is regtig baie goed uitgerus en die diere is heeltyd om die huis. Jy hoef nêrens te ry nie, sit net voor die vuurtjie en geniet die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige huis - perfekte wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek by LaPumba met pragtige, toegeruste huis. Baie besoek van diere en lekker stil en rustig. Ons sal beslis weer by LaPumba gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderlike, skoon en netjiese blyplek wat beskik oor alles wat 'n mens benodig. Plek waar jy jou siel vind, goed ingerig en beskik oor alles wat 'n mens benodig. Wonderlik geleë en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik in die natuur. Ons het heerlik gebly in die skoon, gerieflike huis in die natuur. Die huis het alles wat jy nodig het. Ons het die diere wat tussen die huise beweeg en kom eetgoed soek, baie geniet. Ons het lekker gestap in die wildkamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

We loved our stay. We absolutely loved staying at LaPumba. We will definitely go back. The home is beautiful and the animals are amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bobby P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitmuntend. Baie goed ingerig en gemaklik. Diere kom tot by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

'n Wegbreek om te onthou! Dit was ons derde kuier by LaPumba en alles was weereens fantasties gewees. Ons gaan vir seker weer binnekort gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 275
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Aandroos Street, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb56a3c0069af818adac0436badcd256187656719f8c2a3c42df129d0c30e85c53a29a87337c3e2b78920ca946e2ed1fa90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 6 mense 106 5 1 5 59 Aandroos Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.923063 27.632855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang