Successfully reported
+12

Laragne At Happy Valley

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Laragne At Happy Valley is in Franschhoek by die Happy Valley-gastelodge geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n klein gesin is.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en 'n toilet en die ander met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Franse deure in die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die welige tuin. Gaste het toegang die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die La Motte-wingerd en -voetslaanroete is stapafstand vanaf die lodge.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lindiwe F
5.0
Lovely! Spacious cottage with garden views. Responsive hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Amanda N
Saam met vriende
5.0
Great location, clean and overall stunning. Great hosts. Overall amazing. The house was fully kitted out with the essentials.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Chantel V
Gesin met klein kinders
5.0
Ideale ligging en omgewing. Happy Valley is perfek geleë en was baie goed geprys vir alles wat ons gekry het. Dit was vreeslik koud, maar ons was heer...
Sien meer
Jul 2025
Bertus V
Saam met vriende
5.0
Stunning. Ons het heerlik gebly en sal weer gaan.
Jul 2025
Verie D
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van jou eie huis! So mooi omgewing. Akkommodasie meer as wat ons verwag het. Skoon, netjies en als wat jy nodig het. Kaggel, hout. Staproetes...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laragne At Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8d5cf9bbc2580a9f34dd6bf940210915e4a47a8d9a0419f65c01704ed58e1da62afe9afc0d8693b606852907f0a2e50996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Happy Valley Road La Motte 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885406657988 19.06907916069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang