Successfully reported

Lara's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reg M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good location, very quiet. Well rendered, perfect stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
1 nag
5.0
Sep 2025

A perfect overnight stopover. This had everything an overnight guest needs with very thoughtful extras and delightful little homemade gifts! Very helpful host and I would absolutely choose to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Jan en Leonette is die beste. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Die geskenkies was 'n groot lekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malindi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Value for money and worth visiting. Lara's place is a really special place and absolute value for money. We slept comfortably, warm and safe. The place is spacious and everything was thought of; we felt so blessed with the little gifts left for us. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf! Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Die eienaars is verskriklik vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die kamer was netjies en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het – en selfs meer! Die geskenkies en geriewe in die kamer het 'n spesiale gevoel gegee. Daar was duidelik baie aandag aan detail, veral met die kleiner goedjies wat bo en behalwe die standaard items soos koffie, suiker en tee voorsien is. Dit het vir ons gewys hoeveel moeite en sorg in elke aspek van die verblyf ingaan. Ons sal beslis weer kom en beveel hierdie plek met groot vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ruim en baie goeie waarde vir geld. Die kamers is baie ruim en baie goed toegerus. Daar is klein details waaraan hulle aandag gee, soos sop, moerkoffie ens. in die koffierakkie asook vars melk in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gasvry, skoon, netjies, veilig en gerieflik. Waarlik 'n heerlike bederf. Dit was so lekker. Skoon, netjies en ons is so bederf, was amper nie lus om huis toe te ry nie. Sal hulle absoluut aanbeveel. Dis vir seker 'n home, away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great stay. Was an all-round nice place to stay, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Juweel van 'n plek. Dankie. Uitstekende ligging en verblyf. Tot in die fynste detail is alles reg vir die gaste. Koffiestasie met meer as wat verwag is. Individuele verpakking van alles eetbaar. Groot bederf vir groot en klein. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik - sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kort Street, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f7135c993ab52cc0f00a298e2f41f80f09d1e0098d486b9dc419498d5a224cfb4de0c1523ad744cfb7cf27e3e066467953e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang