Successfully reported
+25

Lara's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kort Street, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lara's Place is naby die R23 geleë en bied bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se erf in Volksrust. Dit is stapafstand vanaf die hoërskool en ideaal vir gaste wat sportbyeenkomste kom bywoon.

Dit is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het oorgenoeg kasspasie, 'n etenstafel vir 2 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolfoond vir gaste om maaltye te stoor en warm te maak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite op die stoep is braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en plek vir sleepwa of karavaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reg M
Saam met lewensmaat
5.0
Good location, very quiet. Well rendered, perfect stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Cheryl K
5.0
A perfect overnight stopover. This had everything an overnight guest needs with very thoughtful extras and delightful little homemade g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Jan en Leonette is die beste. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Die geskenkies was 'n groot lekkerte.
Aug 2025
Malindi D
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money and worth visiting. Lara's place is a really special place and absolute value for money. We slept comfortably, warm and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Crystal T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf! Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Die eienaars is verskriklik vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die kamer was netjies ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Kort Street, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Lara's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kort Street, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f7135c993ab52cc0f00a298e2f41f80f09d1e0098d486b9dc419498d5a224cfb4de0c1523ad744cfb7cf27e3e066467953e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang