Larola 37
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2025 tot 15 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Larola 37 is 'n lieflike selfsorg-meenthuis wat in die klein dorpie Clarens geleë is. Die huis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid sluit 'n etenstafel en stoele, 'n TV, gratis WiFi, 'n tuintjie met buitesitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Daar is 'n omsetter wat die WiFi en TV gedurende beurtkrag aanhou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Larola 37 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang