Lategan
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lategan is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat direk oorkant die hoofstrand in Heroldsbaai geleë is. Dit bied gerieflike verblyf, perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamers met onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed toegerus is. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek na 'n eetarea en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n grasperk wat direk na die straat lei, wat 'n asemrowende see-uitsig net 'n hanetreetjie weg bied. Gaste kan 'n heerlike braai saam met hul gesin geniet terwyl hulle luister na die strelende geluid van golwe. Parkeerplek op straat is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Beach Road, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lategan het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang