Successfully reported

Lavender @ Oatlands

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Bonita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut waarde vir geld, sal sonder twyfel aanbeveel. Ongelooflike lekker tydjie in hierdie rustige plekkie. Absoluut gerieflik, ongelooflik netjies en baie cosy! Alles wat jy benodig in een ongelooflik mooi kamer, 'n lekker rustige tuin om in te stap en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernidette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Soos altyd was dit lekker. Een nag oorgeslaap. Geen probleme gehad nie, baie rustig gewees. Kamer is soos altyd skoon en netjies met 'n bederfie op ons kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Lovely property and rooms with a friendly host. Lovely property and rooms. The host was very friendly and helpful, just a little bit hard to find which gate to the property was the correct one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie J
1 nag
4.2
Mei 2025

Gasvry. Was 'n baie aangename verblyf. Diens was goed en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Misleidende advertensie en nie waarde vir geld nie. Lavender se blad op die webtuiste dui aan dat daar WiFi beskikbaar is, maar dit was nie die geval nie. Om te kon stort was een groot uitdaging: die water bly vir 15 sekondes aan en stop dan weer. Wanneer jy die kraan weer oopmaak, kom daar eers warm water uit, maar na 5 sekondes raak dit koud, en 10 sekondes later stop die water weer. Die ketel staan bo-op ’n tafel, maar die elektriese konneksie waarin die ketel ingeprop is, is onder die tafel. Dit beteken dat mens onder die tafel moet inkruip en eers die prop uittrek voordat jy die water uit die ketel in ’n koppie kan gooi. Ek is gewoonlik nie so krities oor ’n plek nie, maar ek moet dit noem sodat die eienaars hopelik notisie kan neem en dit regstel.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rita H
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Lovely. I enjoyed my stay; sharing accommodation with other ladies didn't bother me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ria M
1 nag
5.0
Des 2023

Fantasties. Aangename verblyf, netjies skoon en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernidette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Hou van hoe alles uiteen gesit is, en die aandag en liefde wat aan elke muur en hoekie gegee is. Baie vriendelik en behulpsaam, fantastiese diens en die plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Minnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Du Plessis Street, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1a81aedd8757d9dd4e5353b435384d3b21c7524a8e7f738bd5e219a58216e87ef3d568a886efb491319dcbafb6c03d3676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Du Plessis Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098246236376 27.739831653967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang