Successfully reported
+51

Lavender Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike gastehuis in die stil woonbuurt Paulshof, in die noorde van Sandton. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die gastehuis bied gaste die keuse van 4 eenhede, elk met sy eie ingang en individueel versier. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan onder die lapa ontspan en 'n verfrissende swem in die swembad geniet.

Lavender Cottage bied maklike toegang tot die hoofweë en hoofpaaie na Montecasino, Sandton CBD en Fourways winkelgebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sigi & Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40684693d29209995e41efdb08bd5bdb9f18fb0c0f1c5f3cf94b0d29e6ef261c7b039a2e05a7b61959460fcbe159800dd2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 55 Isipingo Road Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03278641743 28.046620079543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang